Die Bybel sê oor en oor daar is net één God.  Dit sê nêrens drie in een of een in drie nie. Die argumente of Skrifgedeeltes wat gewoonlik gebruik word om te wys daar is drie “persone” in die Godheid is meestal afleidings, assumpsies of interpretasies. Daar is ook ‘n paar gevalle waar ‘n gedeelte anders vertaal kon word, maar die vertalers wat ‘n trinitarian is, sal die een kies wat sy sienswyse pas. In een besondere geval word dit nou feitlik deur alle teolo? aanvaar dat die vers “ingesmokkel” is en nie deel vorm van die oorspronklike teks nie – dit is 1 Joh. 5:7. As daar alreeds net een vers korrup vertaal is hoeveel meer.Op hierdie webtuiste is daar heelwat materiaal oor al hierdie argumente en redenasies as jy belangstel.

Daar is nie en vers wat prontuit sê Jesus is God nie. Daar is nie een vers wat prontuit sê die Gees van God of Heilige Gees is ‘n aparte persoon in die “godhead” nie. Kyk gerus na die volgens artikels.                                       

Geagte besoeker, ons is besig om al die artikels wat die drie eenheid leer bevat te verwyder met artikels wat die waarheid bevat.

Nuwe artikels:
Hoekom Is Die Probleem Van Drie Eenheid Van God So n Groot Probleem.
HOEKOM EK NIE IN ‘N DRIE-ENIGE GODHEID GLO NIE.- Deur Johann Grobler
Kom Uit Die Hoër Se Kerke
Niemand Glo Yahshua Nie
Die Kerke se Bileam Leerstelling wat Yahshua teen hulle het
Moenie ‘n “unplug” Christen wees nie.
Is God regtig Drie–in–Een?
Aan Wie Het Paulis Sy Briewe Gerig
Die Drie-eenheid Vormveranderde God
Is Jy Gered As Jy Jou Hart Vir Jesus Gee?

Die Waarheid Omtrent Drie Eenige God

U kan vir Peter Porter kontak , Ek is tans besig om al die artikels wat
die drie eennige god/trinity bewoording in het te verwyder met artikels wat die waarheid in het.
E MAIL: admin@christuslewe.co.za of gebruik die kontak form hier onder.

Come Out of her the mother of all whores and her dauthers Rev 17:1-7, Rev 18:4