Kom Uit Die Hoer En Haar Dogter Kerke - Openbaring 17:1-6,18:4

Hierdie is 'n baie belangrike boodskap vir die wat wil hoor. Ons lewe in die laaste dae en tyd raak min. Ons Vader Yahweh waarsku ons om uit hierdie hoer en al haar dogters te kom. Met ander woorde die Katolike kerk en suster kerke. As jou kerk glo aan die drie-enige god en die inkarnasie van Jesus Christus as god dan is jou kerk nog deel van daai hoer. As jy die eerste dag sondag ook as sabbatdag hou of saterdag dan is jy deel van die hoer. Ja die woorde klink hard maar dit is die waarheid.

Die hele wereld is mislei
Rev 12:9 En die groot draak is neergewerp, die ou slang wat genoem word duiwel en Satan, wat die hele wêreld verlei, hy is neergewerp op die aarde, en sy engele is saam met hom neergewerp. Nou ja die verse sê die hele werêld is mislei, en dit is hoekom ons daaruit moet kom, uit al die kerke met al hulle verskillende leerstellings. Baie mense sal nou sê "moenie van die skip afklim nie, dit is u enigste bron van veiligheid." Maar dit is heeltemal vals, gebaseer op die Skrif moet ons van die skip afklim.
Daar woor al vanaf 1914 deur Kenneth Copeland en die heidige pope om die suster kerke wat weggebreek het van die katolike kerk terug te bring. Jy sal sien in die video hier onder daar is ook n "Bishop Tony Palmer" wat ook in Suid Afrika was wat deel is van hierdie gebeurtenis om al die kerk weer te verenig met die katolike kerk. Daar is ook ander wat dieselfde doen soos byvoorbeeld Rick Warren.
Het u gesien hoe baie mense sit in daai gebou, al daai mense aanvaar wat daai man vir hulle preek, hulle word sleg mislei. Beste van alles is hoeveel van hulle maak die Word van Yahweh oop en lees vir hulle self wat sê YAHWEH. Wel hoeveel van hulle gaan werklik weg geraap word soos volgens 2Thess 2:1-17? Almal daar waaskynlik glo aan die drie-enige god wat nie in die Skrif is nie en as jy na die wette kyk MAG JY GEEN ANDER GOD voor die aangesig van Yahweh hê nie Exod 20:3 Jy mag geen ander gode voor my aangesig hê nie. Self Yahshua het dieselfde gesê Mark 12:28-32 En toe een van die skrifgeleerdes wat bygekom het, hulle hoor redetwis, en wis dat Hy hulle goed geantwoord het, vra hy vir Hom: Wat is die eerste gebod van almal? En Jesus antwoord hom: Die eerste van al die gebooie is: Hoor, Israel, die Here, onse God, is ‘n een Yahweh; en jy moet Yahweh jou God liefhê uit jou hele hart en uit jou hele siel en uit jou hele verstand en uit jou hele krag. Dit is die eerste gebod. En die skrifgeleerde sê vir Hom: Goed, Meester, U het met waarheid gesê dat Yahweh een is en daar geen ander is as Hy nie;  As jy Yahweh lief het sal jy geen ander gode voor sy aangesig he nie.

Daar word ook saam met die katolike kerk en die jode van Jerusalem saam gewerk om al die sogenamde "heidene" wat ook 'n leen is, te kry dat hulle die sewe noahhide wette moet onderhou. Sien die kort video van Adam Green "What's the punishment if a Gentile transgresses the Noahide Laws? DEATH!!!" - Rabbi"
Soos ek gese het dit is ook n leun, meeste wit mense in die westers wêreld is van die verlore 10 stamme van Israel. Yahshua het gese Hy het net gekom vir die verlore stamme van Israel.

Matt 10:6
maar gaan liewer na die verlore skape van die huis van Israel.
Matt 15:24
Maar Hy antwoord en s
ê: Ek is net gestuur na die verlore skape van die huis van Israel.
Matt 18:11
(Matt 2:6 [PWL])

‘En jy, Beit-Legem, in die land van Y’hudah, is nie die geringste onder die konings van Y’hudah nie, want uit jou sal die Koning voortkom wat vir My volk Yisra’el ’n Herder sal wees’.”
(Luke 1:16 [PWL])
en hy sal baie van die kinders van Yisra’el laat terugdraai na
יהוה, hulle God  - Dit is baie duidelik hier wat Yahshua se doel was - om die kinders van Israel terug te kry na Yahweh sodat hulle Hom weer respekteer en sy wette moet onderhou.
(Luke 1:68 [PWL])
“Geseënd is
יהוה, die God van Yisra’el, wat Sy volk besoek en hulle losgekoop het.
Wie is die God van Israel en wie sê Hy is sy mense, Yahweh is hulle God alleenlik en Israel is sy mense.
(Luke 1:80 [PWL])

Die kind het gegroei, is versterk in die Gees en hy het in die wildernis gebly tot op die dag van sy openbare verskyning aan Yisra’el.
(John 1:31 [PWL])
Ek het Hom nie geken nie, maar ek het gekom en in water gedoop sodat Hy aan Yisra’el gemanifesteer sou word.”

Want die Seun van die mens het gekom om te red wat verlore is. Hier beteken "verlore" die verlore stamme van Israel. Ek meen dit is moes wat Hy gesê het is dit nie, daar is nog baie ander verse wat hier aangehaal kan word. Maar wat help dit niemand glo Yahshua nie, wat weet hy en sy dissipels. Dit is "fake news" Hy kan maar sê wat Hy wil, my kerk en predikant weet meer. Dit is hoekom dit so belangrik is om uit die kerke te kom, uit onder hulle invloede en leuns. Die ten stamme van Israel was verstrooi onder die ander nasies, juis omdat hulle, hulle God Yahweh verwerp het, vir ander gode en omdat hulle 'n heilige saad is wat apart moes lewe, het hulle ook met ander nasie vermenging gedoen wat 'n gruwel in die oë van Yahweh is. Daar is baie voorvalle in die eerste geskrifte van die bybel omtrent dit, ek gaan nou net hierdie vers aanhaal Jer 2:21 Nogtans het Ek jou geplant as 'n edele wingerdstok, as heeltemal egte saad; maar hoe is jy vir My verander in wilde lote van 'n vreemde wingerdstok!  Ons moet bly by ons eie wingerstok. Hoekom doen ons vermenging van ons ras en gaan ons agter ander gode aan??? Hierdie is 'n ou probleem met Israel vanaf hulle uit Egypte uit gekom het, soek hulle ander gode en loop hulle agter ander nasies aan en vermeng met hulle. Dit is presies wat ons vyand wil hê moet gebeur. Nou het Yahweh ons God ons verstrooi tussen die ander nasies sodat ons 'n duur les kan leer. Solank ons dit nie herken nie en terug draai na Hom nie kan ons maar petisies en allerande plane maak niks sal dit verander nie. Ons enigste hoop is DRAAI TERUG NA HOM. Die woord van Yahweh waarsku, net 'n oorblysel gaan gered word.
(Rom 9:27 [PWL])

Yesha’yahu het teen die kinders van Yisra’el verkondig: “Al is die getal van die seuns van Yisra’el soos die sand van die see, net ’n oorblyfsel sal gered word. (Daar is nog ander verse wat daaroor praat) As jy sê ek is nie n Israeliet nie maar 'n heiden, dan praat jy maar net wat jou predikant en jou kerk doktriene jou geleer het. Ja dit is waar die 10 stamme wat verstrooi was, het heeltemal hulle identiteit verloor, maar dit is nou tyd dat hulle wakker word en besef wie hulle is.
Tyd is rerig min.

U kan die volgende webtuistes besoek omtrent die identiteit van Israel:
Arnold Kennedy
Israel Ellect
Hope Of Israel
Kyk ook gerus na die volgende video's Truthvids ongelukkig glo die persoon aan die inkarnasie van Yahshua wat absolute afgodery is. Daar is nêrens in die woord van Yahweh dat so iets gebeur het nie, Yahshua homself het gesê in die laaste boek van die Bybel waar hy vandaan kom-
(Rev 22:16 [AfrBybel]) Ek, Yahshua, het my engel gestuur om hierdie dinge aan julle voor die gemeentes te betuig. Ek is die wortel en die geslag van Dawid, die blink môrester. Dit wat die video's wys oor wie die Israeliete is in die video's is baie goed.
Nog 'n groot problem is "wetteloosheid" die drie-eenheid god leer sy volgeling om wetteloos te wees. Volgens sy predikers hoef sy volgening nie die wet te onder hou nie, dit is weg gedoen. Ja die wet van sonde en dood is deur Yahshua weggedoen met die kruis. Rom 8:2 Want die wet van die Gees van die lewe in Yahshua het my vrygemaak van die wet van die sonde en die dood. Rom 6:15 Wat dan? Sal ons sonde doen, omdat ons nie onder die wet(wet van sonde en die dood) is nie maar onder die genade? Nee, stellig nie! Rom 7:7 Wat sal ons dan s
ê? Is die wet sonde? Nee, stellig nie! Inteendeel, ek sou die sonde nie anders as deur die wet geken het nie; want ek sou ook die begeerlikheid nie geken het nie as die wet nie gesê het: Jy mag nie begeer nie. 1John 3:4 Elkeen wat die sonde doen, doen ook die wetteloosheid, want die sonde is wetteloosheid. Sien u sonde is wetteloosheid. Wat is wetteloosheid dit is iemand wat nie die wette van Yahweh onderhou nie. Ons bly hier is Suid Afrika en enige iemand kan sien hoe wetteloos die mense word, Baie ignoreer verkeersligte, stop tekens sonder om te skroom, Hulle doen dit so met n trotse houding, en dit is maar eenvoudige wette.

Daar word gesê "ag die ander nasie doen dit  hoekom kan ons nie" ons moet net onthou as ons met graagte deelneem aan hierdie wettelooshied gaan ons net soos hulle vernietig word 2 Thess
2:12
sodat almal geoordeel kan word wat die waarheid nie geglo het nie, maar behae gehad het in die ongeregtigheid.(wetteloosheid). Maar ongelukkig wil ons mense agter ander nasies se gode en kultuur aan harloop net soos ons voor ouers Israel gedoen het, dit is hoekom Yahweh hulle verstrooi het. Dit is hoekom ons hier in Suid Afrika is. Hulle is die kop en ons is die stert waar dit anderom moes gewees het. Ons mense word vermoor en besteel en Bee ens, boere word vermoor ens, Dit is presies wat Yahweh gesê het sal gebeur, Deut 28:13 En Yahweh sal jou die kop en nie die stert maak nie, en jy sal net boontoe en nie ondertoe gaan nie as jy luister na die gebooie van Yahweh jou God wat ek jou vandag beveel om te hou en te doen, Wel hulle is die kop en ons is die stert vandag. Is die woord van Yahweh nie lewendig nie? Die drie-enige god doen ook niks in die verband nie want hy is n multikulturasie god. Maar ons God Yahweh van Abraham Isaak en Jakob hy sal iets doen, maar dan moet ons terug keer na hom. 2Chr 7:14 As
my volk, oor wie my Naam uitgeroep is, hulle verootmoedig en bid en my aangesig soek en hulle bekeer van hul verkeerde weë, dan sal Ék uit die hemel hoor en hulle sonde vergewe en hulle land genees.
Terwyl ek hierdie artikel voorbery het die wetteloosheid erg in hierdie land gebeur in KZN met die stroopery. Dit is n skreuwende bewys, waar daar nie wette is nie, is wetteloosheid punt. Veral nie as Yahweh ons God se wette onderhou word nie. as Hy en sy wette verwerp word deur sy mense, sal
Hy hulle oorgee aan wetteloosheid.
Josh 23:13
weet dan verseker dat die Yahweh julle God nie langer hierdie nasies voor julle uit sal verdrywe nie; maar hulle sal vir julle 'n vangnet en 'n strik wees en 'n angel in julle sye en dorings in julle o
ë, totdat julle omkom uit hierdie goeie land wat die HERE julle God aan julle gegee het. Daar is baie ander verse ook waar Yahweh waarsku oor die sonde van vandag se Israeliete, lees en bestudeer net U bybel.

Dit is absolute duidelik waarheen hierdie land gaan. "Jakop se probleme", dit is al wat moontlik my mense se oë gaan oopmaak. Ek hoop van harte so. As u belangstel om meer te leer oor die wet, baie sê Paulis het gesê die wet is weg gedoen, maar dit is nie waar nie. Kliek hier om n PDF leer aftelaai om meer daaroor te leer (Ek glo nie al die leerstellings van die groep nie maar wat hulle sê oor die wet is reg). Self Petrus het gesê dit is moeilik om Paulis te verstaan, maar dit moet nie gebruik word vir wetteloosheid nie. M.A.W  om nie die wet van Yahweh te onderhou nie. 2Pet 3:16 net soos in al die briewe. Hy spreek daarin oor hierdie dinge, waarvan sommige swaar is om te verstaan, wat die ongeleerde en onvaste mense verdraai, net soos die ander Skrifte, tot hul eie verderf. "net soos die ander skrifte - die eerste geskrifte (ou testament)" - "tot hulle eie verderf" as jy nie die wet van Yahweh onderhou nie is jy wetteloos.

Matt 7:21
Nie elkeen wat vir My s
ê: Here, Here! sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie, maar hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemele is.
Wat is die wil van ons Vader in die Hemel?
(Matt 7:23 En dan sal Ek aan hulle s
ê: Ek het julle nooit geken nie. Gaan weg van My, julle wat die ongeregtigheid werk!
Wat is "ongeregtigheid"  Dit is wetteloosheid, gaan kyk in ander bybels en Strong"s se woordeboek. ONS MOET YAHWEH SE WETTE EN SABBATDAG EN ANDER HEILIGEDAE ONDERHOU.
G458  anomia (a-no-miy'-a) n.
1. illegality, i.e.
violation of law.
2. (genitive case) wickedness.
[from G459]
KJV: iniquity, X transgress(-ion of) the law, unrighteousness
Root(s): G4591.
lawless.
Sien die volgende verse wat is geregtigheid en die waarheid - dit is die WET van Yahweh sy wet is reverdig en is die waarheid daar is geen onwaarheid in dit nie.
Ps 119:142
U geregtigheid is geregtigheid tot in ewigheid, en u wet is waarheid.
Ps 119:151 U, o HERE, is naby, en al u gebooie is waarheid.

Die hele woord van Yahweh is die waarheid en sy geregtiheid is verewig,
Ps 119:160 Die hele inhoud van u woord is waarheid, en al u regverdige verordeninge is tot in ewigheid.

Die Vader soek digene wat Hom in gees en WAARHEID wil dien, ons het gesien wat is die waarheid "Die Wet Van Yahweh"
Dit is nie soos die predikante van vandag sal sê Sy wette is weg gedoen nie, dit is n leun wat baie Israeliete verlore sal laat gaan, en ek wil nie in die predikante se skoene staan eendag voor Yahweh nie. Dit is hoekom daar in Openbaring staan "KOM UIT DIE HOER EN AL HAAR DOGTERS" Die beste raad wat ek kan gee is begin jou Byble lees en bestudeer dit alleen sonder enige voorafbedagte gedagtes en begin meet n skoon gemoed en vra vir Vader om alle verkeerde gedagtis en verkeerde leerling wat jy al geleer het uit jou verstand en kop uit te haal en dan begin van vooraf te leer die volle waarheid.
John 4:23 Maar daar kom n uur, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader in gees en waarheid(Sy wette) sal aanbid; want die Vader soek ook mense wat Hom s
ó aanbid.
In die volgende verse praat die Vader
uit Sy Hart omtrent sy kinders. Deut 5:29 Ag, as hulle maar so 'n hart gehad het om My te vrees en al my gebooie altyd te onderhou, dat dit met hulle en hul kinders vir ewig goed kan gaan. Hoe is dit moontlik dat ons so 'n Vader se begeerte somer so in sy gesig kan terug gooi, iets wat uit sy hart kom, rerig dit is wreed teenoor Hom. Hy sê ons is sy nageslag (offspring), dit is groot, besef u dit, u is sy ware egte kind, jy hoef nie soos kerke leer eers weergebore moet word om 'n aangenome kind te word NEE NEE u is nou sy kind - (Acts 17:27 [PWL])
sodat hulle God kon soek en navraag doen en Hom deur Sy skepping kon vind, want Hy is nie ver van elkeen van ons af nie,
(Acts 17:28 [PWL])
want deur Hom het ons lewe, beweeg ons en bestaan ons, soos sommige van julle wyses ook gesê het: Ons is van Sy nageslag.
(Rom 9:8 [PWL])
Dit is: nie díe wat kinders van die vlees is(nie Adamiete), is kinders van God nie, maar die kinders van die belofte word gereken as nageslag, U kan sien ons is sy nageslag sy kinders vanaf die dag wat jy gebore is as n babietjie.

Moenie dink dat Yahshua het die wet weg gedoen nie of eers daarteen gepraat het nie, Hy sou nooit teen sy Vader praat nie Hy is een met sy Vader wat meen dat Hy is in een stemming met Vader 100% en dat Vader se wet en woord die waarheid is. Yahshua himself het gesê Hy praat nie sy eie stories nie maar net wat die Vader wat in Hom is deurmiddel van Vader se gees, aan Hom sê om te sê.
John 14:24
Hy wat My nie liefhet nie, bewaar my woorde nie; en
die woord wat julle hoor, is nie myne nie, maar is van die Vader wat My gestuur het. Sien die Woord/Wet is nie syne nie maar die Vader sin. Glo jy Hom of jou predikant? Daar is nog ander verse soek net en jy sal dit kry.

Ons word eers deur Vader gesoek, dan trek Hy ons nader en dan begin Hy Homself ons leer, en wat gaan Hy jou leer? wat jou predikant jou leer? vergeet dit. Hy gaan jou leer vanaf Genises 1 tot Malachi. Daarna gaan Yashua jou verder leer oor wat in die toekoms gaan gebeur
John 6:45
Dit is geskrywe in die profete: En hulle sal almal deur Yahweh geleer wees. Elkeen dan wat dit van die Vader gehoor en geleer het, kom na My toe. As dit jou predikant is wat jou geleer het dan het jy n probleem, jy sal dit moet regtel en na die Vader gaan sodat Hy jou kan leer. Dit is die beste raad wat ek jou kan gee.

Wat sê Vader Yahweh sal Hy doen as jy terugkeer na hom:
Ezek 36:25 Dan sal Ek skoon water op julle giet, sodat julle rein kan word; van al jul onreinhede en van al jul drekgode(drie-enige afgod en inkarnasie van Yahshua as god) sal Ek julle reinig.
Ezek 36:26
En Ek sal julle 'n nuwe hart gee en 'n nuwe gees in jul binneste gee; en Ek sal die hart van klip uit julle vlees wegneem en julle 'n hart van vlees gee.
Ezek 36:27 En Ek sal my Gees in jul binneste gee en sal maak dat
julle in my insettinge wandel en my verordeninge onderhou en doen.
Is dit nie fantasties nie, keer terug na Hom dan sal Hy die dinge vir jou en gesin doen. Ons is nou in die laaste dae mense ons het nie meer tyd om te speel nie. U het seker al te doen gekry of gehoor van die "plandemic" hierdie gogga wat jou skamtig kan siek maak, ja hy kan jou siek maak as jy nie by Yahweh is nie,(Ps 91:1-16) maar daar is baie meer agter daai goggakie as wat gesê word. Kyk net hoe wil hulle die mens vorseer om die "naald" te vat, want anders "oe" jy kan doodgaan of ander mense aansteek. Daar is al lande wat wette nou instel wat sê as jy nie die naald paspoort het nie kan jy nie na eet plekke,sportsgronde,teaters ens en self inkopieswinkels mag besoek nie. Nou wat sê dit vir jou is dit nie maar wat kom nie? daar waar in Openbaring gesê word as jy nie die merk (steekmerk) vat nie kan jy nie koop of verkoop. Nou ja "as jy n leun elkedag oor oor vertel, later die wat daarna luister sal dit glo. Kyk net na die hoof koerante in die land die eerste opskrifte op die eerste bladsye is net "hoeveel is al dood en hoeveel is aangesteek" Ek het nie n televisie nie maar ek is seker op die hoof kanale sal dit eerste ook gesê word. Daar is sekere mense wat nie van ons is nie wat die ding dryf om my mense bang te maak sodat hulle die naald vat. Dit word nou al 'n afgod onder die wit mense, hulle god is kleiner as die goggakie en dan vat hulle dit.

Wel ek waarsku, as u dit vat het u probleme want dit gaan dinge in jou verander wat jou deel gaan maak van die dier van openbaring wat kom. Hy is dalk al moontlik hier maar nog nie bekend gemaak nie. Hier is die waarkuwing reg uit Vader se woord wat die waarheid is, as jy dit glo !!!!
Rev 18:23 E
n die lig van 'n lamp sal nooit meer in jou skyn nie, en die stem van bruidegom en bruid sal nooit meer in jou gehoor word nie; want jou handelaars was die grotes van die aarde; want deur hulle towery(phamakia/drugs) is al die nasies verlei.

Laat ek dit in meer modern taal vertaal: "En die Gees van Yahweh sal nooit weer in jou skyn nie, (1Cor 6:19 Of weet julle nie dat julle liggaam 'n tempel is van die Heilige Gees wat in julle is, wat julle van Yahweh het, en dat julle nie aan julself behoort nie?, en die stem van Yahshua die bruidegom sal nooit weer in jou gehoor word nie, want jou handelaars, die grotes van die wereld (Gates,Fauchi,Sorro,Who,Jode ens) wat deur leuns die nasies van Israel mislei met towery "towery beteken die volgende.
Strongs:
G5331 pharmakeia (far-ma-kei'-a) n.  (ons noem dit apteek of pharmacy)
1.
the use of drugs, potions, and enchantments.
2. poisoning (pharmacy).
3. (by extension) the occult, witchcraft (as giving control to demons in exchange for momentary, though treacherous, benefit).
4. (by suggestion or proposition) the remedy, the cure.
{literally or figuratively}
[from G5332]
KJV: sorcery, witchcraft
Root(s): G5332
Compare: G5333, G3095
Sien u die goed in die naald wat hulle vir jou wil geen is "drugs" onheilige drugs wat jou dna gaan verander, dit link jou met die dier en sy sisteme en as gevolg van dit, sal Yahweh se gees uit jou gaan en jy verloor alles van Hom in jou. Hy deel nie met satan nie. Dit is of Yahweh or satan. Ek sal maar sê soos my Vader: Ag as hulle maar net n hart sal hê om te luister en die regte ding doen en terug te keer na Yahweh julle God.

Het u opgelet hoe die Wêreldgesondheidsorganisasie nou desperaat is om 'n wêreldwye pandemieverdrag te hê met al hulle lede of met die hele wéreld, hoekom??? Dit lyk soos wat in Dan 9:27 gesé word, dat die man, {die man van sonde) hierdie kontrak gaan versterk of afdwing gedurend die 7 jaar verdruking. M.a.w as jy nie die naald met hulle "drugs" gaan aanvaar nie kan baie slegte dinge met jou gebeur soos in openbaring gesé word.

Kyk gerus na hierdie video Ek glo nie aan al die leerstellings van die preker nie maar hy gee n baie goeie opsomming van wat in die naald is.
                                               

Peter Porter
Ken jy die land
Top Searches:
Do You Believed Your Bible
Jesus Came Down From Heaven|Really?
John 3:13 - No one has ascended into heaven...
36 Proofs From The New Testament Jesus Is Not God
Who is “The I Am” John 8:24
The 3rd Person of the Trinity is Jesus- Christ's Father?
Many more - Articles

Come Out of her the mother of all whores and her dauthers Rev 17:1-7, Rev 18:4